Herontoring
Die Herontoring (Engels: Heron Tower) is die hoogste wolkekrabber in die "City" van Londen (sentrale-Londen) wat in 2011 voltooi is. Die toring het 'n hoogte van 230 meter en 46 verdiepings. Die toring is ook die derde hoogste wolkekrabber in die Verenigde Koninkryk (naas The Shard en One Canada Square).
Fotogalery
wysig-
Junie 2009
-
Augustus 2009
-
Oktober 2009
-
Oktober 2009
-
Januarie 2010
-
Desember 2010
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Herontoring.