Holly Valance (gebore 11 Mei 1983) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente DOA: Dead or Alive (2006) en Taken (2008), en in die televisiereekse Neighbours (1985) en Prison Break (2005).

Holly Valance
Holly Valance 1800-1.jpg
Gebore
Holly Rachel Vukadinović[1]

11 Mei 1983 (1983-05-11) (37 jaar oud)
NasionaliteitAustralies
BeroepAktrise
Jare aktief1999–nou
Kinders2

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2006: DOA: Dead or Alive
  • 2008: Taken
  • 2011: Big Mamma's Boy
  • 2011: Surviving Georgia
  • 2015: Red Herring

TelevisiereekseWysig

  • 1985: Neighbours
  • 2002: Johnny Vaughan Tonight
  • 2005: Prison Break
  • 2009: Five Minutes With...
  • 2011: Strictly Come Dancing
  • 2013: Shopaholic Showdown
  • 2013: Ultimate Shopper

TelevisierolprenteWysig

  • 2015: Neighbours 30th Pop Party

Video'sWysig

  • 2002: Holly Valance: Kiss Kiss

VerwysingsWysig

  1. "Holly Valance | Miss Kiss-Kiss" (in Engels). FHM.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2015. Besoek op 10 Mei 2014.

Eksterne skakelsWysig