Maak hoofkeuseskerm oop

Ibisse (Threskiornithinae) is 'n subfamilie van voëls wat aan die familie van ibisse en lepelaars (Threskiornithidae) behoort. Die ibisse is verdeel in genera wat in die Ou Wêreld en genera wat in die Nuwe Wêreld voorkom.

Ibisse
Straw-necked-Ibis.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Threskiornithinae

Poche, 1904
Genera
Sien teks

Ibisse is waadvoëls met lang bene en lang afgeboë snawels. Hulle soek gewoonlik in groepe kos, meestal skaaldiere wat hulle uit die modder oppik. Die meeste spesies broei in bome, dikwels met lepelaars of reiers.

Genera en spesiesWysig

  • Genus Threskiornis
    • Skoorsteenveër, Threskiornis aethiopicus
    • Threskiornis bernieri
    • Threskiornis solitarius extinct
    • Threskiornis melanocephalus
    • Threskiornis molucca
    • Threskiornis spinicollis
  • Genus Pseudibis
    • Pseudibis papillosa
    • Pseudibis davisoni
  • Genus Thaumatibis
    • Thaumatibis gigantea
  • Genus Geronticus
  • Genus Nipponia
    • Nipponia nippon
  • Genus Bostrychia
    • Bostrychia olivacea
    • Bostrychia bocagei
    • Bostrychia rara
    • Hadeda, Bostrychia hagedash
    • Bostrychia carunculata
  • Genus Theristicus
    • Theristicus caerulescens
    • Theristicus caudatus
    • Theristicus branickii
    • Theristicus melanopis
  • Genus Cercibis
    • Cercibis oxycerca
  • Genus Mesembrinibis
    • Mesembrinibis cayennensis
  • Genus Phimosus
    • Phimosus infuscatus
  • Genus Eudocimus
    • Eudocimus albus
    • Eudocimus ruber
  • Genus Pegadis
    • Glansibis, Plegadis falcinellus
    • Plegadis chihi
    • Plegadis ridgwayi
  • Genus Lophotibis
    • Lophotibis cristata

Spesies wat voorkom in Suider-AfrikaWysig

FotogaleryWysig

Sien ookWysig