Maak hoofkeuseskerm oop

Ivana Miličević (Bosnies: [ǐʋana milǐːt͡ʃevit͡ɕ]; * 26 April 1974 in Sarajevo, Joego-Slawië) is 'n Amerikaanse aktrise en model.[1] Sy is bekend vir haar rolle in Banshee, Casino Royale en Just like Heaven.

Ivana Miličević
Geboorte 26 April 1974 (1974-04-26) (45 jaar oud)
Sarajevo, Joego-Slawië
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Lewensmaat Adrian Hunter (2007–2009)
Beroep(e) aktrise, model
Aktiewe jare 1995–hede
Rolprente Banshee (2013–2016)
Casino Royale (2006)
Just like Heaven (2005)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

VerwysingsWysig

  1. (en) Salamon, Julie (11 September 2001). "TELEVISION REVIEW; Three Guys With One Thought". The New York Times. Besoek op 3 Julie 2016.

Eksterne skakelsWysig