Ixia helmei

plantspesie

Ixia helmei is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die renosterveld. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom by Botrivier voor. Die spesie het 'n voorkoms gebied van slegs 1 km2 en is gefragmenteer as gevolg van gewasverbouing. Die bedreiging bestaan steeds.

Ixia helmei
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
I. helmei
Binomiale naam
Ixia helmei
Goldblatt & J.C.Manning

BronneWysig