Maak hoofkeuseskerm oop

J.G. Claassen (Klerksdorp, 28 Februarie 1991) is 'n  Suid-Afrikaanse beroepsgholfspeler. Hy het in 2011 sy debuut op die Sonskyntoer gemaak.

J.G. Claassen
Persoonlike inligting
Nasionaliteit  Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Geboorteplek Klerksdorp
Geboortedatum 28 Februarie 1991
Woonplek Klerksdorp
Loopbaan
Professionele debuut 2011
Titels 1
Oorwinnings op toer
Sonskyntoer 1
Laas bygewerk op: 15 April 2014

Inhoud

LoopbaanWysig

Voordat Claassen in 2011 professioneel geword, was hy 'n goeie gholfamateur. In 2010 neem hy deel aan die Eisenhowertrofee toe hy sy land verteenwoordig het.

In Maart 2011 behaal hy sy eerste beroepsege op die Sonskyntoer deur die MTC Namibiese PGA-kampioenskap te wen.

PrestasiesWysig

AmateurWysig

  • 2009: Suid-Afrikaanse Amateur-houespelkampioenskap

ProfessioneelWysig

Sonskyntoer
Nr. Datum Toernooi Telling Info
1
20 Maart 2011 MTC Namibiese PGA-kampioenskap 69+67+67+65=268 –16

SpankompetisiesWysig

  • 2010: Eisenhowertrofee

Eksterne skakelWysig