Jack in the Box
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jack in the Box is 'n Amerikaanse kettinggroep van kitskosrestaurante. Dit is in 1951 deur Robert O. Peterson gestig.
Jack in the Box | |
Tipe | Openbare maatskappy |
---|---|
Gestig | 21 Februarie 1951 |
Hoofkantoor | San Diego, Kalifornië |
Liggings | 4 800 (plaaslik VS, 2014)[1] |
Sleutelpersone | Leonard A. Comma (voorsitter en hoofuitvoerendebeampte) |
Gebied bedien | 21 deelstate van die Verenigde State van Amerika |
Industrie | Restaurante |
Produkte | Hamburgers • hoender • toebroodjies • slaaie • ontbyt • nageregte |
Inkomste | $2,25 miljard (2013) |
Werknemers | >22 000 (2013)[2] |
Webwerf | jackinthebox.com |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Dairy Queen CEO: Paying Workers A 'Fair Wage' Helps Us via Think Progress".
- ↑ "Jack in the Box Inc about-us" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020. Besoek op 10 Februarie 2014.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jack in the Box.
- (en) Amptelike webwerf