Jagiellonia Białystok

Jagiellonia Białystok
Volledige naam Jagiellonia Białystok

Sportowa Spółka Akcyjna

Bynaam
Opgerig 1920
Stadion Stadion Miejski (Białystok)
Kapasiteit 22 386
Voorsitter Cezary Kulesza
Afrigter Michał Probierz
Kompetisie Ekstraklasa

Jagiellonia Białystok is 'n Poolse sokkerklub in die stad Białystok. Die klub is in 1920 gestig. Hulle klubkleure is geel-rooi.

ErelysWysig

Poolse sokkerkampioen

4de plek (1)
2010/2011

Poolse Cup (1)

2009/2010

2de plek (1)

1989

Poolse Supercup (1)

2010

Eksterne skakelsWysig