Jakkalsbessie
Plantspesie
Die jakkalsbessie (Diospyros mespiliformis) is 'n middelgroot tot groot boom. Dit het 'n digte, geronde kroon en die bas is swarterig. Die boom kom voor in laag- en minder laagliggende bosveld, dikwels op miershope of aan die oewers van damme en riviere.
Jakkalsbessie | |
---|---|
Jakkalsbessies op die oewer van die Kwandorivier, Chobe N.P., Botswana | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ebenaceae |
Genus: | Diospyros |
Spesie: | D. mespiliformis
|
Binomiale naam | |
Diospyros mespiliformis | |
Sinonieme | |
|
Verspreiding
wysigIn Suider-Afrika word die boom aangetref vanaf KwaZulu-Natal, deur Limpopo en Mosambiek tot in Zimbabwe en weswaarts tot in die Kaokoveld in die noordweste van Namibië. Dit is ook inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Galery
wysig-
gebreekte groen vrug -
ryp vrugte, gedissekteer -
nuwe loof -
volgroeide loof
Sien ook
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World
- Landbouweekblad, 5 Mei 2022
Eksterne skakels
wysig- Wikispecies het meer inligting verwant aan Jakkalsbessie
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jakkalsbessie.