Jalpaïetkristalle van Jalpa, Zacatecas, Meksiko (grootte: 36 x 35 x 32 mm)

Jalpaïet [1][2][3] is 'n seldsame koper-silwer sulfiedmineraal met die chemiese formule CuAg3S2. Dit is die eerste keer in 1858 beskryf as om voor te kom in die Leonora-myn, Jalpa, Zacatecas, Meksiko en is vernoem na die plek.[2] Dit kom voor in lae-temperatuur hidrotermale are by temperature laer as 117 °C (243 °F).

Geassosieerde minerale sluit akantiet, mckinstryiet, galeniet, sfaleriet, piriet, chalkopiriet, stromeyeriet, polybasiet, pearceïet, tetrahedriet-tennantiet en gedeë silwer in .[1]

VerwysingsWysig