James Tolkan (gebore 20 Junie 1931) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente WarGames (1983), Back to the Future (1985), Top Gun (1986), en Back to the Future Part II (1989).

James Tolkan
Gebore
James Stewart Tolkan

20 Junie 1931 (1931-06-20) (89 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaner
BeroepAkteur en regisseur

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1983: WarGames
  • 1985: Back to the Future
  • 1986: Top Gun
  • 1988: Viper
  • 1988: Do the Guilty Go Free?
  • 1989: Back to the Future Part II
  • 1989: True Blood
  • 1996: Robo Warriors
  • 1999: Wings: Thrill of Flight
  • 2004: Seven Times Lucky

TelevisiereekseWysig

  • 1975: Ourstory
  • 1982: Remington Steele
  • 1985: Mary
  • 1990: Sunset Beat
  • 1992: The Hat Squad
  • 1993: Cobra
  • 2001: A Nero Wolfe Mystery

TelevisierolprenteWysig

  • 1990: Guns: A Day in the Death of America
  • 1994: Beyond Betrayal

Eksterne skakelsWysig