Maak hoofkeuseskerm oop

Janet du Plessis is ’n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het in 1997 'n persoonlike bestuursagentskap vir akteurs, genaamd APM, gestig. APM het al akteurs vir groot film-vervaardigers soos Universal Pictures, Warner Bros, Fox, BBC en Sony verskaf.

Janet du Plessis
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

  • Charlie Jade, 2005 as Cooper (TV-reeks)
  • Death in the Family, 1993 as sekretaresse (mini TV-reeks)
  • River of Diamonds, 1990
  • Journey to the Center of the Earth, 1989 as gen. Rykov/Shank
  • Merchants of War, 1989 as Pat
  • Operation Hit Squad, 1987 as June
  • Wat Jy Saai, 1979 as Dina MacDonald
  • Someone Like You, 1978
  • Target of an Assassin, 1977 as Ginny Slade
  • Mooimeisiefontein, 1977

Eksterne skakelsWysig