Jean-Paul Belmondo

Franse akteur (1933-2021)

Jean-Paul Belmondo (Frans: [ʒɑ̃pɔl bɛlmɔ̃do]; gebore 9 April 1933) is 'n Franse akteur aanvanklik geassosieer met die Franse Nuwe-Golf van die 1960s en een van die grootse Franse filmsterre van die 1960s, 1970s en 1980s.[1] Hy is bekend vir sy roller in Breathless (1960) en That Man from Rio] (1964).

Jean-Paul Belmondo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Belmondo in 2013

Geboortenaam Jean-Paul Charles Belmondo
Alias Bébel
Geboorte (1933-04-09)9 April 1933
Neuilly-sur-Seine, Frankryk
Sterfte 6 September 2021 (op 88)
Nasionaliteit Frans
Lewensmaat Élodie Constantin 1952-1968 (geskei)
Natty Tardivel 2002-2008 (geskei)
Kinders 4, insluitend Paul Belmondo
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

GaleryWysig

VerwysingsWysig

  1. Schneider, PE (7 Mei 1961). "'A Punk With Charm': That role has made Belmondo a new rage". New York Times. p. SM84.

Eksterne skakelsWysig