Maak hoofkeuseskerm oop

Die Jenisejrivier (Енисей) is 'n rivier in Siberië, Rusland. Dit is die vyfde langste rivier ter wêreld en is deel van die grootste rivierstelsel wat in die Arktiese Oseaan vloei. Die rivier is effens korter as die Mississippirivier, maar dra 1,5 keer die hoeveelheid water. Dit ontspring in Mongolië en volg 'n noordelike rigting na die Karasee.

Jenisejrivier
Енисей
Bii-Hem en Ka-Hem naby Kyzyl
Bii-Hem en Ka-Hem naby Kyzyl
Yeniseirivermap.png
Die Jenisej se stroomgebied, insl. die Baikalmeer
Oorsprong Mungaragiyn-Gol, Mongolië
Sytak -regs Angara
Toenghoeska
Monding Golf van Jenisej
Arktiese Oseaan
Stroomgebied Mongolië en Rusland
Lengte 5 539 km
Gemiddelde afloop 19 600 m3/s
Stroomgebiedopp. 2 580 000 km2
Koördinate: 50°43′46″N 98°39′49″O / 50.72944°N 98.66361°O / 50.72944; 98.66361Koördinate: 50°43′46″N 98°39′49″O / 50.72944°N 98.66361°O / 50.72944; 98.66361