Maak hoofkeuseskerm oop

Jennifer Stone (gebore 12 Februarie 1993) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Secondhand Lions (2003) en in die televisiereekse House (2004) en Wizards of Waverly Place (2007).

Jennifer Stone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jennifer Lindsay Stone
Geboorte 12 Februarie 1993 (1993-02-12) (26 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2003: Secondhand Lions
  • 2013: Grave Secrets
  • 2018: The Hollywood Experience
  • 2019: Santa Girl
  • 2019: The In-Between
  • The Perfect Night

TelevisiereekseWysig

  • 2004: House
  • 2007: Wizards of Waverly Place
  • 2010: Piper's QUICK Picks

TelevisierolprenteWysig

  • 2009: Wizards of Waverly Place: The Movie
  • 2010: Harriet the Spy: Blog Wars
  • 2013: The Wizards Return: Alex vs. Alex
  • 2014: High School Possession

Video'sWysig

  • 2004: Haley Joel Osment: An Actor Comes of Age
  • 2009: Wizards of Waverly Place: Fashionista Presto Chango
  • 2009: Wizards on Deck with Hannah Montana

Eksterne skakelsWysig