Jinzhou
(Aangestuur vanaf Jintsjou)
Jinzhou (Chinees: 锦州) is 'n stad in die Chinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 3 070 000 in 2010. Die stad is in die noordooste van China noordoos van Beijing en Tianjin aan die kus van die Golf van Bohai geleë.
Jinzhou 锦州 | |
---|---|
Stad | |
Die Jinzhou-toring. | |
Koördinate: 41°07′00″N 121°08′00″O / 41.11667°N 121.13333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Liaoning |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Liu Zhiqiang (刘志强) |
• Burgemeester | Wang Wenquan (王文权) |
Oppervlak | |
• Stad | 10 111 km2 (3 904 vk. myl) |
• Stedelik | 535 km2 (207 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 3 070 000 |
• Digtheid | 300/km2 (790/vk. myl) |
• Stedelik | 886 008 |
• Stedelike digtheid | 1 700/km2 (4 300/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 121000 |
Skakelkodes | 416 |
Webwerf | jz.gov.cn |
Jinzhou grens in die ooste aan Panjin, Ansjan en Shenyang en in die weste aan Huludao. Die stad is 'n belangrike hawestad in die noordooste van die land.