Maak hoofkeuseskerm oop

Joanna P. Adler (* 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Devious Maids (2013), The Blacklist (2013), American Crime Story (2016), en The Sinner (2017).

Joanna P. Adler
Geboorte 1964 (54–55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1997: Ties to Rachel
  • 2003: The Event
  • 2016: Almost Paris

TelevisiereekseWysig

  • 2013: Devious Maids
  • 2013: The Blacklist
  • 2016: American Crime Story
  • 2017: The Sinner

Eksterne skakelsWysig