Joe Nhlanhla
Joe Nhlanhla (4 Desember 1936 – 2 Julie 2008) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was 'n lid van die African National Congress se nasionale uitvoerende komitee (NUK) en 'n voormalige Minister van Intelligensie.
Joe Nhlanhla | |
Minister van Intelligensie
| |
Ampstermyn 1999 – 2000 | |
President | Thabo Mbeki |
---|---|
Voorafgegaan deur | pos geskep |
Opgevolg deur | Lindiwe Sisulu |
Adjunkminister van Justisie (Intelligensiesake)
| |
Ampstermyn 1995 – 1999 | |
President | Nelson Mandela |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Joseph Mbuku Nhlanhla 4 Desember 1936 Sophiatown, Johannesburg |
Sterf | 2 Julie 2008 (op 71) Johannesburg |
Politieke party | African National Congress |