Maak hoofkeuseskerm oop

Johan Claassen

Springbokrugbyspeler
(Aangestuur vanaf Johan Claasen)

Johan Claassen, gebore as Johannes Theodorus Claassen op 23 September 1929 in die Prins Albert distrik was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se ses-en-twintigste Springbokkaptein. Hy was ook die Springbokafrigter gedurende 1968 en 1971. Hy sterf op 6 Januarie 2019 in Pretoria.

Johan Claassen Sportportaal
Volle naam Johannes Theodorus Claassen
Geboortedatum (1929-09-23)23 September 1929
Geboorteplek Distrik Prins Albert, Suid-Afrika
Sterftedatum 6 Januarie 2019 (op 89)
Sterfteplek Pretoria
Lengte 1.9 m
Skool Christiana Hoërskool
Universiteit Universiteit van Potchefstroom
Beroep Professor
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot, flank
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Universiteit van Potchefstroom, Potchefstroom
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Wes Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1955–1961 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 28
Loopbaan as afrigter
Jare Klub / span
{{{ru_afrigtingjare}}} Suid-Afrika
Rugbyloopbaan

BronWysig

Eksterne skakelsWysig

Voorafgegaan deur
Salty du Rand
Springbokkaptein
1955-1958
Opgevolg deur
Des van Jaarsveldt