John Phillips (akteur)
John Phillips (20 Julie 1914 – 11 Mei 1995) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Richard III (1955) en The Roman Spring of Mrs. Stone (1961), en in die televisiereekse The Black Tulip (1956) en Bleak House (1959).
John Phillips | |
Geboorte | 20 Julie 1914 |
---|---|
Sterfte | 11 Mei 1995 (op 80) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 seuns |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1935–1984 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1955: Richard III
- 1961: The Roman Spring of Mrs. Stone
- 1962: A Prize of Arms
- 1967: The Mummy's Shroud
- 1983: Ascendancy
Televisiereekse
wysig- 1956: The Black Tulip
- 1957: Television World Theatre
- 1959: Bleak House
- 1964: Smuggler's Bay
- 1964: Rupert of Hentzau
- 1965: Legend of Death
- 1965: Alexander Graham Bell
- 1968: Frontier
- 1970: Crime of Passion
- 1976: The Flight of the Heron
- 1983: The Old Men at the Zoo
Televisierolprente
wysig- 1955: Noah Gives Thanks
- 1962: The Hatchet Man
- 1962: Under Western Eyes
- 1973: Wipers Three
Video's
wysig- 2012: The Beat Goes On: The Making of the Mummy's Shroud