Jonah Lomu
Jonah Tali Lomu (12 Mei 1975 – 18 November 2015) was ’n Nieu-Seelandse rugbyspeler van Tongaanse herkoms.[1] Hy het sy land in 63 toetse verteenwoordig. Oor hom is gesê dat hy die eerste ware globale rugbysuperster was[2] en dat hy ’n enorme invloed op die spel gehad het.[3] Hy is op 9 Oktober 2007 in die Internasionale Rugbyheldesaal opgeneem[4] en op 24 Oktober 2011 in die IRR Heldesaal.[5] Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 1995 en Rugbywêreldbeker 1999 vir Nieu-Seeland uitgedraf.
| |||||
Lomu in 2004 | |||||
Volle naam | Jonah Tali Lomu | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 12 Mei 1975 | ||||
Geboorteplek | Pukekohe, Auckland, Nieu-Seeland | ||||
Sterftedatum | 18 November 2015 (op 40) | ||||
Sterfteplek | Auckland, Nieu-Seeland | ||||
Lengte | 1,96 m | ||||
Massa | 119 kg | ||||
Skool | Wesley College, Auckland | ||||
Vername familie | Andrew Lomu, John Tamanika, Seti Kiole | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Linker vleuel | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009–2010 2005–2006 2000–2001 |
Marseille Cardiff Blues Wainuiomata |
3 10 2 |
(0) (5) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006 2000–03 1994–99 |
North Harbour Wellington Counties Manukau |
3 21 28 |
(0) (65) (95) | ||
korrek soos op 9 September 2006. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2000–03 1999 1996–98 |
Hurricanes Chiefs Blues |
29 8 22 |
(55) (10) (65) | ||
korrek soos op 9 September 2006. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1994–2002 | Nieu-Seeland | 63 | (185) | ||
korrek soos op 7 Maart 2008. | |||||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
1994–2001 | Nieu-Seeland |
Lomu het ’n nieroorplanting ondergaan in 2004, maar het daarna weer rugby gespeel. Hy is op 40-jarige ouderdom skielik aan nierversaking in Auckland, Nieu-Seeland, oorlede.[1]
Rugbywêreldbeker 1995
wysigTen spyte van net twee toetse vir die All Black gespeel het, was Lomu in die groep ingesluit vir die Rugbywêreldbeker 1995 in Suid-Afrika. Lomu het sewe drieë gekry in vyf wedstryde, twee in die eerste wedstryd teen Ierland in Johannesburg, 'n drieë in die kwarteindronde teen Skotland by Loftus Versfeld en vier drieë in die halfeindstryd teen Engeland by Nuwelandstadion.
Persoonlike lewe
wysigIn 1996 het Lomu getrou met die Suid-Afrikaanse Tanya Rutter en hulle het vier jaar lank in Nieu-Seeland gewoon voor hul skeiding. Hy het in Augustus 2003 met sy tweede vrou, Fiona, in 'n geheime seremonie op Waiheke eiland getroud. Hy het 'n week later 'n fees op die eiland gehou.[6]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 (en) Jonah Lomu dies, aged 40. 3 News (18 November 2015). URL besoek op 18 November 2015.
- ↑ (en) "1995: Die driedrukvraat". New Zealand Herald. 16 Augustus 2011. ISSN 1170-0777. Besoek op 18 November 2015.
- ↑ "Jonah Lomu se rugbyreis". BBC (in Engels). 10 Julie 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 22 Julie 2006.
- ↑ "Sesde Inhuldigingsdinee – 2007" (in Engels). Internasionale Rugbyheldesaal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2012. Besoek op 13 September 2007.
- ↑ (en) Internasionale Rugbyraad (26 Oktober 2011). "RWB-legendes ingelyf in IRR Heldesaal". Persberig. Archived from the original on 27 Oktober 2011. https://web.archive.org/web/20111027230745/http://www.irb.com/history/halloffame/newsid%3D2060049.html#rwc+legends+inducted+into+irb+hall+fame. Besoek op 27 Oktober 2011.
- ↑ (en) Dye, Stuart (30 Augustus 2003). "Lomu plans exclusive party". The New Zealand Herald. Besoek op 8 Oktober 2011.
Verdere leesstof
wysig- (en) Phil Shirley. Blood & Thunder The unofficial biography of Jonah Lomu. Harper Collins Publishers, London, ISBN 0-00-274028-1
- (en) Lomu, Jonah, (2004). Jonah Lomu Autobiography, Headline Book Pub Ltd, (ISBN 0-7553-1263-5)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jonah Lomu.
- (en) Amptelike webtuiste
- (en) ESPN-profiel