Justicia aconitiflora
Plantspesie
Die geelpistoolbos (Justicia aconitiflora) is 'n struik of klein boom wat deel is van die Acanthaceae -familie. Die spesie is inheems in Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en Mpumalanga asook Eswatini en Mosambiek voor.
Geelpistoolbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Acanthaceae |
Genus: | Justicia |
Spesie: | J. aconitiflora
|
Binomiale naam | |
Justicia aconitiflora (A.Meeuse) Cubey, (2006)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 681.2[1].