Die KNVB (Nederlands: Koninklijke Nederlandse Voetbalbond, [ˌkoːnɪŋkləkə ˌneːdərlɑntsə ˈvudbɑlbɔnt]; Koninklike Nederlandse Voetbalbond) is die Nederlandse sokkerbond. Die KNVB is op 8 Desember 1889 gestig en organiseer die hoofsokkerligas in Nederland, insluitende die Eredivisie, Eerste divisie en amateursokker, maar ook die Nederlandse nasionale sokkerspan.

Koninklike Nederlandse Voetbalbond
'n Bus met die KNVB se kenteken daarop
'n Bus met die KNVB se kenteken daarop
Nederlandse naam Koninklijke Nederlandse Voetbalbond
Afkorting KNVB
Land Vlag van Nederland Nederland
Sportsoorte Sokker
Gestig op 8 Desember 1889
Lid van FIFA
Aangesluit in 1904
Vastelandse beheerliggaam UEFA
President Just Spee
Setel Zeist, Nederland
Amptelike taal Nederlands
Amptelike webwerf knvb.nl

Eksterne skakelsWysig