Maak hoofkeuseskerm oop

Die Kaapse glasogie (Zosterops capensis of Zosterops pallidus capensis) is 'n algemene standvoël in boomveld, woude, ruigtes, plantasies en tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape White-eye.

Kaapse glasogie
Kaapse witogie
Zosterops pallidus00.jpg
Die onderste voëltjie is 'n Kaapse glasogie.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Z. capensis
Binomiale naam
Zosterops capensis of
Zosterops pallidus capensis

Volgens sekere bronne is die voël 'n spesie op sy eie, maar volgens ander is dit 'n subspesie van Zosterops pallidus (die Gariepglasogie).

Ander nameWysig

Van die streeksname vir die voël sluit in: meelogie, kersogie, ringogie en piet-la-pok.[2]

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. (en) IOC Master List
  2. Streek- en Volksname, besoek op 18 Oktober 2014