Kaifeng (Chinees: 开封) is 'n stad in die Chinese provinsie Henan met 'n bevolking van 4 676 159 in 2010. Die stad is oos van Zhengzhou aan die Geelrivier geleë. Die stad het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 2500 jaar en het vanaf 960 tot 1127 as die hoofstad van China gedien.

Kaifeng

开封
Stad
Kaifeng montage.jpg
Vlag van Kaifeng
Vlag
Kaifeng is in China
Kaifeng
Kaifeng
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 34°48′00″N 114°18′00″O / 34.80000°N 114.30000°O / 34.80000; 114.30000Koördinate: 34°48′00″N 114°18′00″O / 34.80000°N 114.30000°O / 34.80000; 114.30000
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieHenan
Stigting364 v.C.
Oppervlak
 • Stad6 247 km2 (2 412 vk, m,)
 • Stedelik
546,4 km2 (211 vk, m,)
Hoogte
75 m (245 ft)
Bevolking
 • Stad4 676 159
 • Digtheid750/km2 (1 900/vk, m,)
 • Stedelik
826 961
 • Stedelike digtheid1 500/km2 (3 900/vk, m,)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Skakelkodes378
Webwerfkaifeng.gov.cn