Kannauji
Kannauji of Kanauji (कन्नौजी) is 'n Indo-Ariese taal wat in die Kannauj-streek van die Indiese deelstaat Uttar Pradesh gepraat word. Kannauji is nou verwant aan Hindoestani, met 'n leksikale ooreenkoms van 83–94% met Hindi. Dit word soms as 'n dialek van Hindoestani beskou, maar ook as 'n Wes-Hindi-taal in eie reg.
Kannauji/Kanauji कन्नौजी | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Indië | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 9,5 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Wes-Indo-Aries Kannauji/Kanauji | |
Skrifstelsel: | Devanagari | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | bjj | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kanauji". Ethnologue. Besoek op 15 April 2021.