Maak hoofkeuseskerm oop

Kansai Internasionale Lughawe (関 西 国際 空港 Kansai Kokusai Kūkō) (IATA-kode: KIX, ICAO: RJBB) is 'n internasionale lughawe geleë op 'n kunsmatige eiland in die middel van Osakabaai, 38 km (24 myl) suidwes van Osaka se stasie.[3] Die lughawe val binne drie munisipaliteite: Izumisano (noord),[4] Sennan (suid),[5] en Tajiri (sentraal).[6] in Osaka Prefektuur, Japan.

Kansai Internasionale Lughawe
関西国際空港
Kansai Kokusai Kūkō
Kix aerial photo.jpg
IATA: KIXICAO: RJBB
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Kansai International Airport Co., Ltd.
Bedien Groter Osakagebied
Ligging Osaka Prefektuur, Japan
Spil vir
Hoogte bo seevlak 5 m / 17 vt
Webtuiste Kansai Lughawe
Landkaart
RJBB is geleë in Japan
RJBB
Ligging in Japan
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
06R/24L 3 500 Teerbeton
06L/24R 4 000 Teerbeton
Statistieke (2013)
Lugbewegings 133 296
Passasiersvolume 18 123 485
Vragtonnemaat 670 625 t
Statistiek van New Kansai International Airport Company, Ltd.[2]

Die lughawe is naby die kus van Honsjoe en is ontwerp deur die Italiaanse argitek Renzo Piano. Die lughawe dien as 'n internasionale sentrum vir All Nippon Airways, Japan Airlines, en Nippon Cargo Airlines, en dien ook as 'n spilpunt vir Peach, die eerste internasionale laekoste redery in Japan.

Lugrederye en bestemmings, van en na KansaiWysig

InternasionaalWysig

 
'n Boeing 777 van Emirates Airline, land op Kansai.
 
'n Airbus A330 van Korean Air, nader landing.

BinnelandsWysig

 
'n Boeing 737-800 van All Nippon Airways beweeg na die passasiersterminaal toe.

VragWysig

VerwysingsWysig

  1. "FedEx Opens North Pacific Regional Hub at Kansai International Airport". newswit.com. 3 Julie 2014. Besoek op 3 Julie 2014.
  2. Nkiac.co.jp. URL besoek op 26 Mei 2014.
  3. AIS Japan
  4. Hotel Nikko, Kansai Lughawe. Verkry op 23 Julie 2011. "Hotel Nikko Kansai Airport 1, Senshu-kuko Kita, Izumisano-shi, Osaka, 549-0001, Japan "
  5. "Osaka Kansai." JAL Cargo. Verkry op 23 Julie 2011. "Departure JAL Export Cargo Bldg. 1 Senshu Airport Minami, Sennan, Osaka Arrival JALKAS Import Cargo Bldg. 1 Senshu Airport Minami, Sennan, Osaka"
  6. "航空運送事業の許可について(Peach・Aviation 株式会社)." Ministry of Land, Infrastructure, Transport, and Tourism. 7 Julie 2011 (Heisei 23). Verkry op 23 Julie 2011. "1.本社所在地 大阪府泉南郡田尻町泉州空港中1番地(関西空港内)"


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.