Kanton Appenzell Ausserrhoden

Appenzell Ausserrhoden is 'n kanton in Switserland met sowat 54 duisend inwoners. 91,2% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Trogen.

Eksterne skakelsWysig