Genève is 'n kanton in Switserland met sowat 477 duisend inwoners. 3,9% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Genève.

Eksterne skakelsWysig