Kanton Neuchâtel

Neuchâtel is 'n kanton in Switserland met sowat 177000 inwoners. 4,1% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Neuenburg.

Eksterne skakelsWysig