Karkloofrivier
rivier in Suid-Afrika
Die Karkloofrivier is 'n rivier sentraal in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit vloei deur die Karkloof-natuurreservaat en is 'n linkersytak van die Umgenirivier.
Karkloofrivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 690 m |
Koördinate: 29°26′45.5″S 30°19′16″O / 29.445972°S 30.32111°O |