Kate Tucker & the Sons of Sweden
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kate Tucker & the Sons of Sweden is 'n popkwintet wat in 2006 in Seattle tot stand gekom het. Die groep het bekendheid verwerf vir hul twee bydraes aan kompilasieplate Have You Heard (2008) en Sweetheart (2009) wat deur Starbucks se plateëtiket Hear Music vrygestel is.
Kate Tucker & the Sons of Sweden | |
---|---|
Oorsprong | Seattle, Washington (VSA) |
Genres | Indierock |
Jare aktief | 2006 — hede |
Etikette | Red Valise, Hear Music |
Assosiasies | Kate Tucker |
Webwerf | katetuckerandthesonsofsweden |
Lede | Kate Tucker Mark Isakson BJ Myers Ed O'Brien Cameron Herrington |
Groepslede
wysig- Kate Tucker – voorsang en kitaar
- Mark Isakson — kitaar en effekte
- BJ Myers — kitaar, baskitaar, sintetiseerder, en agtergrondsang
- Ed O'Brien — baskitaar en kitaar
- Cameron Herrington — tromme
Diskografie
wysig- Eros Turannos- Kate Tucker (2005)
- Kate Tucker & the Sons of Sweden - Kate Tucker and the Sons of Sweden (2007)
- White Horses - Kate Tucker (2010)
- Ghost of Something New - Kate Tucker (2012)
- The Shape The Color The Feel - Kate Tucker and the Sons of Sweden (2014)
- The Big Score - Little Reader (2017)
- Practical Sadness - Kate Tucker (2018)
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf Geargiveer 18 April 2009 op Wayback Machine (en)
- MySpace-profiel (en)