Klaffo
koning van die Lombarde
Klaffo was omstreeks 490-500 koning van die Lombarde, ten tyde van die Groot Volksverhuising. Hy was die seun van Godehok. Hy is opgevolg deur sy seun Tato.
Klaffo is een van die Lombardiese konings waaroor Paulus Diakonus weinig geskryf het. Uit die periode dat hy oor die Lombarde geheers het is daar daarom ook geen gebeurtenisse bekend.
Bronne
wysig- Paulus Diakonus, Lombardiese geestelike