Kleiner sandkruiper

Die Kleiner sandkruiper (Rhinobatos annulatus) is 'n haai wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Dit is geelbruin tot bruin met donkerbruin kolle. Dit is 'n bodembewoner. Die haai word 1.2 m lank en 28 kg swaar. Die haai word ook 'n 'sandhaai' genoem. In Engels staan die haai bekend as die Lesser sandshark.

Kleiner Sandkruiper
Rhinobatos hynnicephalus.jpg
'n Naverwante sandkruiper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Rhinobatinae
Genus:
Spesie:
R. annulatus
Binomiale naam
Rhinobatos annulatus

Sien ookWysig

BronneWysig

Eksterne skakelWysig