Kleinringnekstrandkiewiet

Die Kleinringnekstrandkiewiet (Charadrius dubius) is 'n voël en swerwerbesoeker aan Suider-Afrika, met slegs een wat opgeteken is in Zimbabwe. Hulle woon gewoonlik noord van die ewenaar. Die voël word 15 – 17 cm groot en weeg 30 - 48 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as Little ringed plover.

Kleinringnekstrandkiewiet
Charadrius dubius - Laem Pak Bia.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. dubius
Binomiale naam
Charadrius dubius
Scopoli, 1786

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

Wikispecies het meer inligting oor: Charadrius dubius

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Charadrius dubius". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)