Maak hoofkeuseskerm oop

Die Knoet (Calidris canutus) is 'n gelokaliseerde algemene somerbesoeker by riviermondings en strandmere. Die voël is 'n swerwer binnelands en oorwinter gereeld. Die streekbevolking is ongeveer 8000 voëls en hulle kom grotendeels voor by Walvisbaai, Sandvishawe in Namibië en Langebaanmeer. Die voël is 23 – 25 cm lank, 110 - 200 g groot met 'n vlerkspan van 58 cm. In Engels staan die voël bekend as die Red Knot.

Knoet
Calidris canutus (summer).jpg
Calidris canutus rufa in sy broeigewaad.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. canutus
Binomiale naam
Calidris canutus
(Linnaeus, 1758)
RedKnotMigration.svg
Verspreiding en trekroetes.
Sinonieme

Tringa canutus

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Calidris canutus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.