Koedoesrivier
Die Koedoesrivier is 'n rivier wat in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit sluit aan by die Brandboontjiesrivier (of Mosukudutzi) om die Middel-Letaba te vorm.
Koedoesrivier Mooketsirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Letabarivier |
Oorsprong-hoogte | 578 m |
Koördinate: 23°26′30″S 30°15′58″O / 23.44167°S 30.26611°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Koedoesrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.