Koffiehoekspruit
Die Koffiehoekspruit is 'n sytak van die Sterkspruit in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring hoog in die Witteberg suid van Lesotho. Dit is in die opvanggebied van die Kraairivier wat by Aliwal-Noord in die Oranjerivier uitmond.
Koffiehoekspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Oorsprong | Witteberg |
Monding | Sterkspruit |
Monding-hoogte | 1 984 m |
Koördinate: 31°2′34.3″S 27°50′16.8″O / 31.042861°S 27.838000°O |
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Koffiehoekspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.