Kolwezi-lughawe
Kolwezi-lughawe (IATA: KWZ, ICAO: FZQM) is 'n lughawe wat Kolwezi, die hoofstad van die Lualaba-distrik in die Demokratiese Republiek die Kongo, bedien. Die lughawe is 6 kilometer suid van Kolwezi.
Kolwezi-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: KWZ – ICAO: FZQM | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Operateur | Regering | ||
Bedien | Kolwezi, Dem. Rep. Kongo | ||
Hoogte bo seevlak | 5 007 vt / 1 526 m | ||
Koördinate | 10°45′57″S 025°30′21″O / 10.76583°S 25.50583°O | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
11/29 | 2 410 | 7 907 | Asfalt |
Bron: GCM en Google-kaarte[1] |
Die Kolwezi ongerigte radiobaken (Identifiseerder: KWZ) is 1,3 km wes van die lughawe geleë.[2]
Lugrederye en bestemmings
wysig- Compagnie Africaine d'Aviation vlieg na/van Lubumbashi[3]
Verwysings
wysig- ↑ "Kolwezi Airport". Google Maps. Google. Besoek op 18 April 2018.
- ↑ "Kolwezi NDB (KWZ) @ OurAirports". ourairports.com. Besoek op 20 Augustus 2018.
- ↑ "Maart 2014 vlugrooster" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 Maart 2016. Besoek op 23 September 2023.
Eksterne skakels
wysig- Kolwezi-lughawe by OpenStreetMap
- Kolwezi-lughawe by FallingRain