Kommandodrif-natuurreservaat

Kommandodrif-natuurreservaat is 'n natuurreservaat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat deur die Oos-Kaapse Parkeraad bestuur word. Die reservaat se oppervlak beslaan 5 827 ha. Die Kommandodrifdam is in die reservaat geleë.[1]

Kommandodrif-natuurreservaat
Land Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Naaste dorp Tarkastad
Ligging van Kommandodrif-natuurreservaat op 'n kaart (Oos-Kaap)
Kommandodrif-natuurreservaat
Kommandodrif-natuurreservaat
Koördinate: 32°3′14″S 26°1′28″O / 32.05389°S 26.02444°O / -32.05389; 26.02444Koördinate: 32°3′14″S 26°1′28″O / 32.05389°S 26.02444°O / -32.05389; 26.02444
Oppervlak 5 827 ha
Bestuursliggaam Oos-Kaapse Parkeraad

VerwysingsWysig

  1. "Kommandodrif Natuurreservaat". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2012. Besoek op 12 Junie 2013.

Eksterne skakelsWysig