Maak hoofkeuseskerm oop

Kosmos is 'n dorpie in Noordwes, Suid-Afrika. Dit is 15 km suid van Brits, geleë op die oewer van die Hartbeespoortdam.

Kosmos
Kosmos soos gesien vanaf Hartbeespoort
Kosmos soos gesien vanaf Hartbeespoort
Ligging van Kosmos op 'n kaart (Noordwes)
Kosmos
Kosmos
 Kosmos se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°44′14″S 27°51′13″O / 25.73722°S 27.85361°O / -25.73722; 27.85361Koördinate: 25°44′14″S 27°51′13″O / 25.73722°S 27.85361°O / -25.73722; 27.85361
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distrik Bojanala Platinum
Munisipaliteit Madibeng
Oppervlak[1]
 - Dorp 0,91 km²  (0,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 528
 - Digtheid 580/km² (1 502,2/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 68.4%
 • Kleurling 0.8%
 • Swart 30.1%
 • Ander 0.8%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 43.5%
 • Engels 42.0%
 • Tswana 5.0%
 • Zoeloe 1.9%
 • Ander 7.5%
Poskode (strate) 0261
Poskode (posbusse) 0261

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Kosmos". Sensus 2011.