Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe
Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe (IATA: MQP, ICAO: FAKN) is noordoos van Nelspruit geleë. Dit is Mpumalanga se grootste en modernste lughawe, en het die Nelspruit-lughawe suidwes van die stad in 2008 vervang. Laasgenoemde word nie meer vir geskeduleerde passasiersvlugte gebruik nie.
Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe | |||
---|---|---|---|
Die ingang na die lughawegebou | |||
IATA: MQP – ICAO: FAKN | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Siviel | ||
Operateur | Primkop Airport Management (Edms.) Bpk. | ||
Bedien | Mpumalanga | ||
Ligging | Naby Mbombela (Nelspruit) | ||
Spil vir | Airlink Fly Go-Air | ||
Hoogte bo seevlak | 2,829 vt / 862 m | ||
Koördinate | 25°23′0″S 31°06′20″O / 25.38333°S 31.10556°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
05/23 | 10 171 | 3 100 | Teer |
Statistieke (2018) | |||
Passasiers | 271 809 |
Lugrederye en bestemmings
wysigAirlink | Kaapstad,, Durban, Johannesburg–O.R. Tambo, Livingstone,[1] Skukuza,[2] Vilankulo[3] |
Eurowings Discover | Seisoenaal: Frankfurt,[4] Windhoek–Hosea Kutako[5] |
Fastjet Zimbabwe | Victoria Falls[6] |
Federal Air | Phinda (KZN), Skukuza, Timbavati |
Passasiersvolumes
wysigJaar | Passasiers | % verskil |
---|---|---|
2003 | 131 943 | |
2004 | 139 573 | 5.8% |
2005 | 177 498 | 27.2% |
2006 | 215 390 | 21.3% |
2007 | 239 583 | 11.2% |
2008 | 247 573 | 3.3% |
2009 | 208 751 | 15.7% |
2010 | 239 292 | 14.6% |
2011 | 263 222 | 10.0% |
2012 | 241 949 | 8.1% |
2013 | 249 690 | 3.2% |
2014 | 253 595 | 1.8% |
2015 | 237 106 | 6.5% |
2016 | 268 717 | 13.3% |
2017 | 278 455 | 3.6% |
2018 | 271 809 | 2.4% |
Padafstande vanaf KMIA na toeristeplekke | |
---|---|
Plek | Afstand |
God’s Window | 103 km |
Bourke's Luck kolkgate | 126 km |
Blyderivierspoort | 134 km |
Sabie | 65 km |
Graskop | 93 km |
Pelgrimsrus | 103 km |
Barberton | 62 km |
Hazyview | 45 km |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
- ↑ "Airlink launches new daily service between Jhb and Livingstone". www.bizcommunity.com (in Engels). Besoek op 23 April 2021.
- ↑ "SA Airlink Adds New Domestic Routes from July 2015". Airline Route. 6 Mei 2015. Besoek op 3 Oktober 2015.
- ↑ "Airlink plans Nelspruit-Vilanculos service - South African Tourism Update". Tourismupdate.co.za. 3 Oktober 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 3 Oktober 2015.
- ↑ "Direct flights, Frankfurt to Kruger Park". 11 Februarie 2022.
- ↑ "Eurowings Discover – more flights to Windhoek". 28 Maart 2022.
- ↑ Liu, Jim. "FastJet plans new routes from July 2020". Routesonline. Besoek op 14 April 2020.
- ↑ "Air traffic Statistics". Kruger Mpumalanga International Airport. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2013. Besoek op 23 Oktober 2013.