Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word.
Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.
Opsomming
BeskrywingAfrican Song and Dance.jpg
Afrikaans: Hierdie seremonie word Umemulo genoem, 'n tradisionele Zoeloe-gebruik waartydens 'n vrou mondigheid verkry, en wat die weg vir haar baan om te trou as sy wil. Hierdie spesifieke geleentheid was vir 3 vroue en die leidster wat voorgaan is een van hulle. Bywoners van die seremonie speld geldnote teen hul hoede vas as 'n gelukwensingsgebaar.
English: This ceremony is called Umemulo, which is a Zulu traditional custom where a woman is granted adulthood, paving way for her to get married if she so desires. This particular event was for 3 women. The one in front leading the song is one of them. As culture, people attending the ceremony use pins to stick money onto their hats as a congratulatory gesture.
om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
om te hermeng – om die werk aan te pas
Onder die volgende voorwaardes:
naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
insgelyks – As u die materiaal hermix, transformeer of voortbou, moet u u bydraes versprei onder die dieselfde of versoenbare lisensie as die oorspronklike.