Maak hoofkeuseskerm oop

Grootblouoorglansspreeu

(Aangestuur vanaf Lamprotornis chalybaeus)

Die Grootblouoorglansspreeu (Lamprotornis chalybaeus) is 'n algemene standvoël in savanne en mopanieboomveld. Die voël is 24 cm groot en weeg 68 – 105 gram. In Engels staan die voël bekend as die Greater blue-eared starling.

Grootblouoorglansspreeu
Greater blue-eared glossy-starling (Lamprotornis chalybaeus), Kruger National Park, South Africa (14988496302).jpg
'n Grootblouoorglansspreeu in Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. chalybaeus
Binomiale naam
Lamprotornis chalybaeus
(Ehrenberg, 1828)
Afrika-Verbreitungsgebiet-Lamprotornis chalybaeus.png
verspreiding

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Lamprotornis chalybaeus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.