Leo Penn (27 Augustus 1921 – 5 September 1998) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Fall Guy (1947) en in die televisiereekse Ben Casey (1961), Star Trek (1966), en Remington Steele (1982).

Leo Penn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Leo Zalman Penn
Geboorte (1921-08-27)27 Augustus 1921
Sterfte 5 September 1998 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Michael Penn
Beroep(e) Regisseur, akteur, en skrywer
Aktiewe jare 1946–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1947: Fall Guy
  • 1949: Not Wanted
  • 1966: A Man Called Adam
  • 1977: Sixth and Main
  • 1988: Judgment in Berlin

Televisiereekse

wysig
  • 1954: Janet Dean, Registered Nurse
  • 1959: New York Confidential
  • 1959: This Man Dawson
  • 1961: Ben Casey
  • 1961: The Gertrude Berg Show
  • 1966: Star Trek
  • 1982: Remington Steele

Televisierolprente

wysig
  • 1958: The Veil
  • 1963: Wipe-out
  • 1970: Quarantined
  • 1979: The Country Western Murders
  • 1979: The Thirteenth Day: The Story of Esther
  • 1981: Hellinger's Law

Eksterne skakels

wysig