Silwerblaarspeldekussing

Spesie van die speldekussings
(Aangestuur vanaf Leucospermum formosum)

Die silwerblaarspeldekussing (Leucospermum formosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan Suid-Afrika, waar dit voorkom in die Riviersonderendberge, die Langeberg en die Outeniekwaberge. Die struik word tot 3 m hoog en dra blomme van September tot Oktober.

Silwerblaarspeldekussing
Flower Leucospermum formosum.JPG
Leucospermum formosum..JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. formosum
Binomiale naam
Leucospermum formosum
(Andrews) Sweet

In Engels staan dit as die Silver-leaf Wheel Pincushion bekend.

Sien ookWysig

BronneWysig

Eksterne skakelsWysig