Lithops naureeniae
plantspesie
Lithops naureeniae is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap naby Gamoep voor. Die plant word bedreig deur diefstal deur tuinboukundiges.
Lithops naureeniae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Lithops |
Spesie: | L. naureeniae
|
Binomiale naam | |
Lithops naureeniae D.T. Cole, (1980)
|