Lood(IV)chloried

chemiese verbinding
Eienskappe

Algemeen

Naam Lood(IV)chloried
Struktuurformule van
PbCl4 struct 150 K.png
Chemiese formule PbCl4
Molêre massa 349,012 g/mol
CAS-nommer 13463-30-4  
Voorkoms Swaar geel vloeistof wat rook in vogtige lug[1]
Fasegedrag
Smeltpunt -15 °C
Kookpunt 150 °C (ontbind ~50 °C)
Digtheid
Oplosbaarheid Reageer met water 
ΔfHo (g) -552,41 kJ/mol [2] 
ΔfGo (g) -513,88 kJ/mol

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 

Lood(IV)chloried is 'n verbinding van lood (in oksidasietoestand +4) met chloor. Dit is 'n taamlik onstabiele reaktiewe verbinding wat in teenstelling tot lood(II)chloried 'n molekulêre struktuur besit. Dit bestaan uit tetraëdriese PbCl4-molekule wat redelik kovalent is. Die verbinding word daarom dikwels ook loodtetrachloried genoem.

Die stof ontbind maklik deur [1]

()

Daar is berigte dat hierdie reaksie tot ontploffings kan lei en dat die stof daarom onder suiwere swawelsuur by -80 °C in die donker bewaar moet word.[3]

Die tetrachloried kan vervaardig word deur PbCl2 in 'n soutsuuroplossing te suspendeer -wat die ioon PbCl3 skep- en chloorgas deur te lei by 0 °C. Dit vorm die heksaplumbaat-ioon PbCl2−6. Die heksaplumbaat van ammonium kan as vastestof neergeslaan word en hierdie stof met swawelsuur in PbCl4 omgesit:

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 Inorganic Chemistry Egon Wiberg, Nils WibergAcademic Press, 2001, ISBN 0123526515,ISBN 9780123526519 bls.919
  2. "chemistry reference" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Maart 2015.
  3. The Chemistry of Germanium: Tin and Lead E. G. Rochow, E. W. Abel Elsevier, 2014 ISBN 1483187586, ISBN 9781483187587