Louterwaterrivier
Die Louterwaterrivier is 'n rivier wat in die Kougastreek van die Oos-Kaap vloei. Dit mond uit in die Kougarivier noordwes van die dorpie Krakeelrivier en ook Joubertina.
Louterwaterrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Kougarivier |
Monding-hoogte | 479 m |
Koördinate: 33°43′37″S 23°40′58.5″O / 33.72694°S 23.682917°O |