Lugmagbasis Durban
Die Lugmagbasis Durban (ICAO: FADN) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) geleë by die ou Durban Internasionale Lughawe in Durban in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
AFB Durban Lugmagbasis Durban | |||
---|---|---|---|
IATA: | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Militêr | ||
Operateur | Suid-Afrikaanse Lugmag | ||
Ligging | Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | ||
Hoogte bo seevlak | 33 vt / 10 m | ||
Koördinate | 29°58′07″S 30°56′52″E / 29.96861°S 30.94778°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
06/24 | 8005 | 2440 | Teer |
Tuiste van eenhede
wysig- 15 Eskader - helikopter-eskader
- 105 Eskader
- 508 Eskader - burgermag-eskader betrokke by misdaadvoorkoming en algemene patrollie in die nabye omgewing.
Huidige vliegtuie
wysigSommige van die Lugmag se helikopters word by die Lugmagbasis Durban gestasioneer.
- Atlas Oryx
- AgustaWestland AW109
- MBB/Kawasaki BK 117 helikopters
Eksterne skakels
wysig- saairforce.co.za Lugmagbasis Durban
- http://www.af.mil.za/bases/afb_durban/15sqn.htm Geargiveer 13 Maart 2016 op Wayback Machine
- http://www.af.mil.za/bases/afb_durban/508sqn.htm#al Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine
- http://www.pictaero.com/en/airports/airport,za,fadn
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |